Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode Waardasies advertensie-ontwerp knoppie
DWV vierdubbele bladsy advertensie-ontwerp knoppie
Colliers banier-advertensie-ontwerp knoppie
Op Africa advertensie-ontwerp knoppie
Rox Airflo advertensie-ontwerp knoppie
Colliers "Horizons" advertensie-ontwerp knoppie
Rode Konferensie 2-bladsy advertensie-ontwerp knoppie
Eskom skynadvertensie-ontwerp knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Advertensies > Airflo

Advertensie-ontwerp: Rox "Airflo" leerbaadjie

Kliënt: Rider Trade

Uit Konrad se persoonlike portefeulje, lank gelede in 1998. Terwyl Konrad vir SmartArt in Bellville gewerk het, het hy 'n motor se lugreëlingsknoppie vir 'n plakkaat ontwerp. Die plakkaat het die Rox handelsmerk se jongste accessory, die Airflo motorfietsbaadjie adverteer. Dis vir Suid-Afrikaanse weer bedoel, so dis geperforeerd om jou vel toe te laat om asem te haal tydens ons warm somers.

Die point-of-sale advertensie se hoofopskrif het "Air Con" gelees. So, Konrad skep toe 'n lugversorger se knoppie met 'n agtergrond van leer.

Aangesien ons nie 'n professionele fotograaf kon bekostig nie, is die plakkaat toe heeltemal van voor af digitaal geïllustreer. Geen 3D programme* is gebruik nie.

Volledige advertensie hier >

 

Volgende: Ad vir Colliers oorsese eiendomsbeleggings

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS



  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Advertensie vir Colliers se oorsese beleggings: "Horizons"
Volgende:

Terloops, SmartArt was 'n side project vir Phil en Oliver Moritz se Rider Trade. Dis natuurlik waar Konrad sy berugte eenstuk-leerbroek gekry het. Daai klein ontwerpateljeetjie was van onskatbare waarde vir Konrad se loopbaan nadat hy vir jare vermis was in die ontwerpwêreld, en hy's vir ewig dankbaar aan daardie twee. Oliver en Konrad is al goeie vriende sedert hulle in Sub A (Graad 1) was.

* Ware 3D illustrasie is iets wat liewer aan spesialiste oorgelaat moet word. So ook vir animasie (ons doen wel eenvoudige GIF animasies, soos die een op ons tuisblad of dié vir ons web banier advertensies).

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2025
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo