Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode Waardasies advertensie-ontwerp knoppie
DWV vierdubbele bladsy advertensie-ontwerp knoppie
Colliers banier-advertensie-ontwerp knoppie
Op Africa advertensie-ontwerp knoppie
Rox Airflo advertensie-ontwerp knoppie
Colliers "Horizons" advertensie-ontwerp knoppie
Rode Konferensie 2-bladsy advertensie-ontwerp knoppie
Eskom skynadvertensie-ontwerp knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Advertensies > Durbanville Wynvallei

Advertensie-ontwerp: Wynroete

Kliënt: Durbanville Wynvallei Vereniging

Pieter de Waal – tóé bemarkingsbestuurder van DWV, voormalige Vinotage eienaar en Hermit on the Hill wynhandelsmerk eienaar – het Konrad opdrag gegee om hierdie vierdubbeleblad-advertensie vir 'n tydskrif te ontwerp. Dit het baie gehelp dat ons toegang gehad het tot professionele foto's en 'n kliënt wat weet wat hy wil hê.

Konrad wou iets hê met heelwat wit ruimte en daardie "skoon" voorkoms - makliker gesê as gedaan. Voorbeeld: Meeste kliënte wil meer informasie in hulle advertensies instop as wat dit kan hanteer, sonder dat hulle besef dat minder eintlik meer is.*

In elkgeval, hierdie advertensie het wonderbaarlik geslaag, deels omdat Pieter nie die bogenoemde probleem het nie. Hoë reëlspasiëring, die korrekte sans-serif lettertipe vir die hoofteks kies sowel as vir die subtiele hofies, help ook.

Volledige advertensie hier >

* Konrad het sélf hierdie probleem gehad toe hy hierdie einste webtuiste vir die eerste keer in 5 jaar bywerk (April 2011). Net mooi hóé raak mens ontslae van minder belangrike informasie en prente wanneer mens nou van jou eie baba praat? En hoe vermy mens sentimentaliteit?

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Banier-advertensies vir Colliers International en Rode & Genote
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2025
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo