Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Godfather karikatuur knoppie
Heineken Man karikatuur knoppie
Manga Feetjie karikatuur knoppie
Konferensiesprekers- & groepskarikatuur knoppie
Mboweni / Erwin karikatuur knoppie
Tutu karikatuur knoppie
Pépe karikatuur knoppie
Madiba karikatuur knoppie
Dingdong meisie karikatuur knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Karikature > Tito Mboweni & Erwin Rode

Karikature: T Mboweni & EG Rode

Kliënt: Rode & Genote Eiendomsekonome

Konrad is verantwoordelik vir Rode & Genote se kwartaallikse eiendomsnavorsingpublikasie-omslae, en soms beteken dit hy moet karikature teken van werklike mense. Vir hierdie uitgawe van Rode's Report het beide die president van die Reserwebank Tito Mboweni en eiendomsekonoom Erwin Rode iets te sê gehad.

Hieronder is 'n paar van die oorspronklike foto's wat Konrad gebruik het vir verwysing:

Original photo   Original photo

Sien die volledige karikature >

 

Karikatuur: Rode's Report, "Lek"

Kliënt: Rode & Genote Eiendomsekonome

Original photo

Die hoofopskrif vir hierdie eiendomsnavorsing-publikasieomslag het gelees: "How to lick the cap rate problem". So, natuurlik moes Erwin Rode – Rode se hoof – geïllustreer word asof hy die een of ander wonderlike, kleurvolle roomys lek.

Erwin's bekend vir sy sin vir humor, en Konrad se suster kan vir jou vertel hoe gereeld sy wou vlug uit verleentheid wanneer hy dit wys. Konrad reken dat hierdie gesig dit perfek weergee.

Sien die volledige karikatuur >

 

Volgende: Karikatuur van Aartsbiskop Desmond Tutu

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Karikatuur van Aartsbiskop Desmond Tutu
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo