Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Godfather karikatuur knoppie
Heineken Man karikatuur knoppie
Manga Feetjie karikatuur knoppie
Konferensiesprekers- & groepskarikatuur knoppie
Mboweni / Erwin karikatuur knoppie
Tutu karikatuur knoppie
Pépe karikatuur knoppie
Madiba karikatuur knoppie
Dingdong meisie karikatuur knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Karikature > Sprekers & Direkteure

Karikature van konferensiesprekers

Kliënt: Rode & Genote Eiendomskonsultante

Hierdie 2008 aankondiging (via e-pos) vir Rode & Genote se jaarlikse eiendomskonferensie, het karikature van sprekers – meestal eiendomsekonome – behels. Dit was 'n wonderlike idee deur Rode se bemarkingsbestuurder Lynette Smit, en die resultaat was 'n kleurvolle, opvallende e-pos.

Ons kon natuurlik nie 'n hoogs-gedetaileerde karikatuur van elke spreker doen nie a.g.v. daai ding wat 'n "begroting" genoem word, so ons skep toe die karikature in klein groottes, nes hulle in elkgeval die e-pos gebruik sou word.

Dis was nogal 'n moeilike taak, want dit was gegrond op 'n enkele, klein foto elk van die sprekers, en sommige van die foto's het nie juis ideale beligting of detail gehad nie. Ons het darem dit reggekry nadat Lynette 2 van die karikature verwerp het omdat hulle... nie juis vleiend was vir die sprekers nie ;-) Dit is natuurlik die aard van karikature om mense se mees prominente kenmerke te verwring, maar karikatuur-kunstenaars moet daardie balans vind tussen humor en vleiery.

Kyk gerus >

 

Karikatuur as korporatiewe geskenk: Direkteure

Kliënt: BDO Spencer Steward

Konrad is deur geoktrooieerde rekenmeesters BDO benader om 'n groepskarikatuur van die direkteure van BDO te skep. Die begroting was maar klein, so hulle wou dit toe liewer as 'n monochroom buitelyn-karikatuur hê.

Konrad is aparte foto's van elke direkteur gestuur, wat hy toe karikaturiseer het en in die groep in geplak het.

Om net 'n enkele gesig te karikaturiseer, neem tyd, so in die geval van 'n groep is daar minder tyd spandeer om elke karikatuur te vervolmaak.

Sien die volledige karikatuur >

 

Volgende: Karikature van Tito Mboweni en EG Rode

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Karikature van Tito Mboweni en EG Rode
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo