Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Godfather karikatuur knoppie
Heineken Man karikatuur knoppie
Manga Feetjie karikatuur knoppie
Konferensiesprekers- & groepskarikatuur knoppie
Mboweni / Erwin karikatuur knoppie
Tutu karikatuur knoppie
Pépe karikatuur knoppie
Madiba karikatuur knoppie
Dingdong meisie karikatuur knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Karikature

Karikature

Soms kry ons navrae oor aftree-geskenke, algemene korporatiewe geskenke, afskeidsgeskenke of huweliksherdenking-geskenke in die vorm van 'n karikatuur wat opsom hoe die personeel of significant others daardie karakter sien.

Voorbeeld van aftreegeskenk: "Godfather"

Kliënt: Cape Oil
Oorspronklike foto

Cape Oil, produsente van sonneblomolie ens., het ons gevra om 'n karikatuur van 'n hoë bestuurder te teken wie se aftrede om die draai was.

Ons is 'n paar foto's van die bestuurder gegee, wat aan werknemers liefdevol bekend was as "The Godfather" a.g.v. sy liefde vir dobbel en omdat hy altyd een of ander nuwe sakeplan het. As jy na die volledige karikatuur kyk, sal jy sien dat daar olie onder sy mou uit drup (van die Engelse gesegte "something up his sleeve").

Sien die volledige karikatuur >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS




  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Karikatuur van Heineken handelsmerkbestuurder: Franco
Volgende:

Let wel: As karikaturis teken Konrad nie karikature in lewende lywe nie. Ons kry soms navrae oor lewende karikatuurwerk, veral vir troues. As jy weet van iemand wat so iets doen, kontak ons asb. by

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2017
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo