Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Riakona logo-ontwerp knoppie
Rode logo-ontwerp knoppie
Provena logo-ontwerp knoppie
ARG logo-ontwerp knoppie
Strive logo-ontwerp knoppie
Vinotage logo-ontwerp knoppie
Paarl Wine logo-ontwerp knoppie
Lynedoch logo-ontwerp knoppie
DLV logo-ontwerp knoppie
Mediese kliniek se logo-ontwerp knoppie
Payslip logo-ontwerp knoppie
"Hermit" wynetiket en &quotBoere&quot verpakkingsontwerp knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Logos ens. > DLV

Logo-ontwerp: Onderwysersvereniging

Kliënt: Duits-onderwysersvereniging in Suider-Afrika

Die DLV ("Deutschlehrerverband im Südlichen Afrika") het Konrad genader, via Rudolf Rode, om 'n logo vir hulle te skep. DLV het begin deur logo-ontwerpe voor te stel wat deur skoliere geskets is. Konrad kies toe die ontwerp deur Shando Nomvelo, hieronder. Aan die regterkant kan jy die finale logo-ontwerp sien.

Ons was eers bekommerd dat die embleem miskien té besig lyk, maar gaan toe voort deur die goeie ou Helvetica* lettertipe te gebruik vir die onderskrif, asook 'n eenvoudige, grys Futura-tipe sans-serif lettertipe vir die hoofdeel, die "DLV" teks. Dit het 'n kalmerende effek op die kleurvolle embleem.

* Helvetica en sy afgeleides is staatmakers in Duitsland – beide in die advertensiewese, publikasies en op borde, maar toe Konrad dit vir die "DLV"-deel probeer gebruik, het dit te... georden en koud gevoel vir 'n plaaslike ontwerp.

Die mees gewilde lettertipe op die Web, Arial, is afgelei van Helvetica.

Vir die embleem het Konrad na Wikipedia toe gegaan en die amptelike vlae van SA en Duitsland afgetrek om die presiese RGB kleurwaardes te kry. Een van die kleure moes tóg afgewater word vir die onvermydelike CMYK proses-drukwerk.

Die kliënt was doodgelukkig met die resultaat. Sien die volledige logo- en Word briefhoof-ontwerp >

 

Volgende: Logo-ontwerp vir Kenridge Mediese Sentrum

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Logo-ontwerp vir Kenridge Mediese Sentrum
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo