Salarisadministrasie-sagteware maatskappy Payslip het 'n korporatiewe identiteit nodig gehad. Die logo moes vriendelik lyk – nie soos die tipiese beeld wat mens jou voorstel wanneer jy dink aan iets soos finansiële sagteware nie.
Geen pryse vir grafiese ontwerpers wat kan raai waar die inspirasie vir die logo vandaan kom nie – kyk tog weer, want dis heelwat anders ;-)