Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Riakona logo-ontwerp knoppie
Rode logo-ontwerp knoppie
Provena logo-ontwerp knoppie
ARG logo-ontwerp knoppie
Strive logo-ontwerp knoppie
Vinotage logo-ontwerp knoppie
Paarl Wine logo-ontwerp knoppie
Lynedoch logo-ontwerp knoppie
DLV logo-ontwerp knoppie
Mediese kliniek se logo-ontwerp knoppie
Payslip logo-ontwerp knoppie
"Hermit" wynetiket en &quotBoere&quot verpakkingsontwerp knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Logos ens. > Provena

Logo-ontwerp: Provena Professional

Kliënt: Medis Medical

'n Lojale kliënt van ons, Medis Medical, het ons gevra om 'n logo te ontwerp vir hulle jongste produk, ProVena Professional mediese kouse / drukkouse, sowel as om die verpakking te ontwerp. Ons was baie gelukkig met die resultaat: Kyk 'n bietjie >

Le Roux Viljoen, die een helfte van Medis met wie ons geskakel het, het later die maatskappy verlaat ten gunste van sy nuwe maatskappy, OP Africa, waarvoor ons ook ontwerpwerk gedoen het. OP Africa sou toe 'n Össur verspreider word.

Daar's 'n hartverwarmende storie oor hoe Medis begin het, wat jy hier kan lees op een van hulle webblaaie wat ons behou het. Le Roux is een van daardie kliënte wat 'n plesier is om mee te werk - 'n geduldige man met integriteit.

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Logo & korporatiewe ID: ARG Design Argitekte
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo