Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Liggaamsbouer spotprent-knoppie
Vriendelike Monnike spotprent-knoppie
Duik spotprent-knoppie
Wynplaas spotprent-knoppie
Rugbyspeler spotprent-knoppie
Wyn-etiket en Barnes spotprent-knoppie
Slegte Vis / Slaaploop spotprent-knoppie
ICU spotprent-knoppie
Slaaploos / Megafoon spotprent-knoppie
King Kong spotprent-knoppie
Why't Burp spotprent-knoppie
Eskom Bedwing / Woedende Eiendomsmagnaat spotprent-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Spotprente > Slegte Vis / Slaaploop

Spotprente vir opleiding: "Slegte Vis"

Kliënt: Marine Products (Marpro)

In hierdie spotprent – een van letterlik honderde wat Louw Redelinghuys vir Konrad opdrag gegee het om te skep – het ons die skok op 'n restaurantganger se gesig gewys nadat hy ontdek dat die vis op sy bord vet grate het wat uitsteek. Hy lyk soos 'n silver spoon-gevoerde tipe, so sy standaarde moet seker nog boonop hóóg wees.

As jy die vergrote prent bekyk, sal jy sien dat die vis 'n skelm grinnik het. Les: Klante gaan nie ons produkte koop as dit nie aanvaarbaar lyk nie.

Volledige spotprent hierso >

 

Spotprente vir opleiding: "Slaaploop"

Kliënt: Marine Products (Marpro)

Hierdie spotprent vir werkers se opleidingsprogram is geskep om die early bird voor te stel. Dis gebruik om vir werkers te verduidelik dat diegene wat vroeg by die werk opdaag, meer gedaan kry.

Die spotprente op hierdie blad is gedurende die laat negentigs en vroeë 2000's geteken, toe Konrad nog Pantone koki's op papier gebruik het vir omtrent 120 spotprente per projek – 'n duur tegniek wat hom amper herhalende stres-besering aan sy gewrig veroorsaak het. Deesdae skets hy steeds die potlood- en swart koki-buitelyne op papier, maar skandeer dit dan sodat hy die kleur digitaal kan byvoeg.

Vergrote spotprent hier >

 

Meer spotprente vir opvoedkundige programme, vir I&J en Sea Harvest:

 

Volgende: Spotprent vir navorsing: Intensiewe Sorg

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS




  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Spotprent vir navorsings-publikasie: Intensiewe Sorg
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo