Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Liggaamsbouer spotprent-knoppie
Vriendelike Monnike spotprent-knoppie
Duik spotprent-knoppie
Wynplaas spotprent-knoppie
Rugbyspeler spotprent-knoppie
Wyn-etiket en Barnes spotprent-knoppie
Slegte Vis / Slaaploop spotprent-knoppie
ICU spotprent-knoppie
Slaaploos / Megafoon spotprent-knoppie
King Kong spotprent-knoppie
Why't Burp spotprent-knoppie
Eskom Bedwing / Woedende Eiendomsmagnaat spotprent-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Spotprente > Rugbyspeler ens.

Spotprente vir opleiding/opvoeding

Kliënt: Louw Redelinghuys (Sea Harvest)

Op hierdie blad is daar meer voorbeelde van eenvoudige spotprente wat gebruik is vir Louw Redelinghuys se opleidingsprogramme vir werkers.

Rugbyspeler

Hierdie arme rugbyspeler wag vir 'n bal om na hom toe gegooi te word. Konrad dink hy's maar optimisties*.

Die korporatiewe waarde wat hier uitgebeeld word, is "afwagting".

Rugby is natuurlik vreeslik gewild in Suid-Afrika, so ons glo dat heelwat mense tot hierdie spotprent kan relate, veral omdat dié maatskappy se werkers meestal Kaapse Kleurlinge is.

*Konrad reken hy moes sekerlik geïnspireer gewees het deur sy ondervinding tydens 'n krieketwedstryd toe hy 11 was, toe, nadat hy vir ewig gewag het vir die bal om sy kant toe te kom, dit toe uiteindelik gebeur, maar tóé val die bal teen sy voorkop pleks van in sy hande.

Noudat ons daaraan dink, daardie voorval verklaar eintlik baie omtrent Konrad se scatter-brained aard. Óf dit, óf hy het op sy kop geval toe hy 'n baba was. Sy rugbyloopbaan was ook maar van korte duur, maar ons sal liewers nie hierso dit vertel nie ;-) Ag hel, OK, hy was 8 jaar oud en het 'n drie aan die verkeerde kant gedruk. Nou ken jy Konrad se mees embarrassing stories.

Reuse brein

Reuse Brein spotprent-knoppie

Dié spotprent is vanselfsprekend – hierdie ou moet seker vrek slim wees, ek meen check sy voorkop!

Swewende monnik

Levitating Monnik spotprent-knoppie

Ons dink hierdie ene is baie snaaks. Die korporatiewe waarde wat hier uitgebeeld word, is "groei", soos in persoonlike groei, wat dan sal lei na die maatskappy se groei.

Dié Boeddhistiese monnik sweef, en hy moet seker hoog op die leer van persoonlike groei wees, want dit lyk of hy telekinese óók bemeester het!

Woede spotprent-knoppie

Woede

Daar's nie veel om te sê oor hierdie ene nie *grynslag*. Waarde wat hier uitgebeeld word, is "begrip", haha.

Meer spotprente vir opvoedkundige programme, vir I&J en Sea Harvest:

 

Volgende: Spotprent vir Hermit on the Hill wyn: Wine-label; 

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Spotprente vir Hermit on the Hill se Wine-label; wyn en vliegskool-sertifikaat
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo