Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Liggaamsbouer spotprent-knoppie
Vriendelike Monnike spotprent-knoppie
Duik spotprent-knoppie
Wynplaas spotprent-knoppie
Rugbyspeler spotprent-knoppie
Oy Vey / Barnes spotprent-knoppie
Slegte Vis / Slaaploop spotprent-knoppie
ICU spotprent-knoppie
Slaaploos / Megafoon spotprent-knoppie
King Kong spotprent-knoppie
Why't Burp spotprent-knoppie
Eskom Bedwing / Woedende Eiendomsmagnaat spotprent-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Spotprente

Spotprente en strokiesprente

Kaapse spotprentkunstenaar Konrad Rode skep gereeld spotprente vir publikasie-omslae, opleidingsprogramme, opvoedingsprogramme en selfs boekomslae.

Konrad is sedert ouderdom 5 al 'n kamma-spotprenttekenaar, en is sterk beïnvloed deur Asterix en Obelix se avonture, soos mens kan sien aan sy styl. Konrad onthou nog hoe hy soggens sy ouers in die bed gegroet het met 'n mini-"koerant" wat strokiesprente agterin gehad het ;-)

 

Spotprent: "Liggaamsbouer"

Kliënt: Rode & Genote Eiendomskonsultante

Hierdie kliënt, Rode & Genote van Kaapstad, is 'n gesag oor eiendomsekonomie in Suid-Afrika, en Rode's Retail Report is een van hulle kwartaallikse verslae oor die Suid-Afrikaanse eiendomsekonomie. Die meeste illustrasies wat Konrad skep vir hierdie navorsingspublikasies word deels op rekenaar gedoen, wat hulle 'n gladder, meer professionele gevoel gee om Rode's se nuwe bygewerkte korporatiewe identiteit aan te vul.

Ons gebruik gereeld spotprente om 'n bietjie humor te voeg by die soms morbiede onderwerp van die ekonomie – iets wat deur sakemense sekerlik waardeer word wanneer hulle moeg is van slegte nuus hoor.

Hierdie spotprent is Konrad se gunsteling (in sy portefeulje). Die mees bevredigende spotprente is dié waar hy 'n kans kry om letterlik te spot met mense, so hierdie ene was maklik. As 'n spotprenttekenaar behou Konrad die reg om dit te doen, sien?

Die hoofopskrif van hierdie uitgawe van Rode's Retail Report sê: "Capitalization rates continue to strengthen."

Sien die hele spotprent hier >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Spotprent vir Sea Harvest: "Vriendelike Monnike"
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2017
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo