Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Liggaamsbouer spotprent-knoppie
Vriendelike Monnike spotprent-knoppie
Duik spotprent-knoppie
Wynplaas spotprent-knoppie
Rugbyspeler spotprent-knoppie
Wyn-etiket en Barnes spotprent-knoppie
Slegte Vis / Slaaploop spotprent-knoppie
ICU spotprent-knoppie
Slaaploos / Megafoon spotprent-knoppie
King Kong spotprent-knoppie
Why't Burp spotprent-knoppie
Eskom Bedwing / Woedende Eiendomsmagnaat spotprent-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Spotprente > Why't Burp

Spotprent vir toneelspel: "Why't Burp"

Kliënt: Chris Vorster

Konrad het in 1998/9 hierdie plakkaat ontwerp en illustreer vir Chris Vorster se teaterkomedie "Why't Burp". Die ondertitel het gelees "'n Afrikaanse Western" – dit was 'n satire van die Amerikaanse legende van Wyatt Erp, maar met 'n local flavour, ek sê.

Konrad was duidelik aangemoedig deur die naïwe, kru en spotprenterige styl wat so gewild onder jong Afrikaners in daardie dae was – 'n styl wat Conrad Botes briljant uitgebeeld en gewild gemaak het in die Afrikaner-punk grafiese roman Bitterkomix, alhoewel dit eintlik een van Konrad se standaard style is - geen fancy goeters en niks se ge-voorbeeldig hou nie. Hy't net nooit besef mens kan geldmaak deur jouself te wees nie.

Volgens Chris was die plakkaat só gewild op die Durbanse skof van toer, dat alle plakkate verdwyn het nét na hulle in die strate opgesit is.

Volledige spotprent >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Spotprente: "Eskom hou groei terug" & "Woedende magnaat"
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo