Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Liggaamsbouer spotprent-knoppie
Vriendelike Monnike spotprent-knoppie
Duik spotprent-knoppie
Wynplaas spotprent-knoppie
Rugbyspeler spotprent-knoppie
Oy Vey / Barnes spotprent-knoppie
Slegte Vis / Slaaploop spotprent-knoppie
ICU spotprent-knoppie
Slaaploos / Megafoon spotprent-knoppie
King Kong spotprent-knoppie
Why't Burp spotprent-knoppie
Eskom Bedwing / Woedende Eiendomsmagnaat spotprent-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Spotprente > "Oy Vey" & Vliegskoolsertifikaat

Spotprent vir wynetiket: "Oy Vey"

Kliënt: Hermit on the Hill

Pieter de Waal, wie se wynhandelsmerk Hermit on the Hill se gewildheid steeds groei, het in 2010 'n beperkte uitgawe etiket nodig gehad wat "Oy Vey" gedoop is, as 'n Kersgeskenk vir vriende. Die titel het seker maar verwys na die resessie, of miskien na persoonlike woelinge, maar beide Konrad en Pieter was baie ingenome met die etiket.

Volledige etiket hierso >

 

Spotprent vir vliegskoolsertifikaat

Kliënt: David Barnes

David het Konrad genader vir 'n spotprent van 'n mislukte landingspoging om humor te voeg by sy vliegskool se sertifikate. Om die een of ander rede hou Konrad besonders baie daarvan om spotprente te teken wat dinge wys wat lelik skeefloop*, so hy't natuurlik hierdie ene nogal geniet.

* Seker dieselfde rede dat hy so baie hou van oordeelsdag-situasies soos die mitiese, komende zombie apokalips, of effens meer realisties, 'n virus soos weaponised Ebola of die werklike moontlikheid van mens-tot-mens voëlgriep wat die mensdom grootliks uitwis, as 'n vorm van swart humor.

Volledige spotprent >

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Spotprente vir opleidingsprogramme: "Slegte vis" & "Slaaploop"
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo