Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > Ad Hoc

Webtuiste-ontwerp onder konstruksie

Kliënt: Ad Hoc Projects & Construction

Bernado "Beigh" Oosthuizen het Konrad gevra om vir hom 'n webtuiste te ontwerp vir sy klein konstruksiemaatskappy wat in Seepunt, Kaapstad, geleë is.

Aangesien die maatskappy "intiem" is en gemik is na hoër-inkomste kliënte, besluit ons toe om dit die – jy't reg geraai – witruimte behandeling met subtiele, ligte grys gradiënte en oranje skakels te gee, want dis nét so blêrrie móói. Terwyl ons hierdie teks skryf, is die tuiste nog onder, wel, konstruksie, maar jy kan gerus solank hier kyk >

'n Belangrike deel van die ontwerp is die geanimeerde logo, met boublokke wat opwaards vlieg om die logo te bou. Lees die kort stukkie op die tuisblad – dis vrek snaaks.

Beigh en sy vrou, Tania, is Harley-Davidson entoesiaste en is op die oomblik besig om 'n huisgesin te skep, so Tania doen Ad Hoc se administrasiewerk van die huis af. Albei van hulle is uitsonderlike mense met 'n wonderlike dogter en nóg 'n kleintjie op pad ;-)

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Webtuiste-ontwerp vir die Suid-Afrikaanse Instituut vir Waardeerders
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo