Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > Riakona

Webontwerp: IT soekmaatskappy

Kliënt: Riakona Recruitment

Riakona is 'n Johannesburg soekfirma wat spesialiseer in rekenaarwetenskappersoneel-werwing asook werwing van diegene in die finansiële bedryf. Ons het hulle logo ontwerp, gebaseer op die gevoel van 'n vorige logo vir M-Assignments – 'n vroeër projek van hulle.

Die webtuiste was 'n plesier om te doen - wanneer mens beheer het oor 'n maatskappy se korporatiewe identiteit, kan mens rêrig jou hart in die webontwerp-proses sit. Skoon en wit, met oranje elemente – oranje is natuurlik Konrad se gunsteling kleur (behalwe vir groen, vir blare).

Nader informasie oor hierdie opwindende korporatiewe identiteitsontwerp wat ons vir Riakona geskep het, kan hier gesien word.

Kyk bietjie >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Webontwerp vir vrugte-uitvoerder AlternaFruit
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2018
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo