Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > Assegai

Webblad-ontwerp: Assegai

Kliënt: Tatt2

'n Vinnige ontwerp.

Tatt2 is 'n maatskappy geleë in Observatory, Kaapstad, wat spesialiseer in die vervaardiging van 'n seks-smeermiddel* met die naam Assegai. Konrad dink die naam's nogals snaaks – die hoofmark was gay mans, maar dis later na almal toe verbreed.

*Is daar nie 'n beter vertaling vir "sex lubricant" nie? Konrad bloos elke keer wat hy die Afrikaanse vertaling lees.

Ons is gevra om 'n lae-koste, enkele webblad vir die bekendstelling van hulle eerste produk te ontwerp. Dit was 'n dringende versoek en die blad was nie bedoel vir verdere uitbreiding nie (soos knoppies ens.). Die Assegai logo en heelwat ontwerps-elemente is geneem van ontwerpe wat die kliënt reeds gehad het.

Loer gou >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

  Volgende: Illustrasies

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo