Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > Narkotika Anoniem

Webwerf-ontwerp vir 'n NRO

Kliënt: Narkotika Anoniem SA Streek

Hierdie is 'n voorbeeld van 'n basiese, maar funksionele webwerf-ontwerp wat só rondom 2001 ontwerp is, maar weer aangepas is gedurende die middel tot laat 2000's. Vir NA is al wat belangrik is dat hulle lede kan gaan na besonderhede soos die jongste vergaderingslyste en geleenthede, asook vir dwelmslawe om te besef dat hulp wel beskikbaar is.

Hierdie webwerf is 'n gratis, persoonlike projek vir Konrad wat ook ander webontwikkelaars involve het vir die gevorderde e-posdienste en die forum. Dis 'n voortdurende labour of love vir hom.

Dit was onnodig om 'n rêrige mooi webwerf te hê – NA kompeteer nie met enigiemand nie, want daar word geen geld gemaak nie, maar dis belangrik vir NA dat soveel moontlik verslaafdes weet van NA se bestaan.

Die belangrike issue hier was doeltreffende navigasie. Vir enige medium-grootte webwerf kan dit nogal 'n uitdaging wees om die informasie waarvoor jy soek in die hande te kry, en die gemiddelde webbesoeker het nie geduld nie.

Mense wat vir informasie op die web soek, wys heeltemal ander gedrag as dié wat dit bv. per telefoon of in gedrukte dokumente soek – mens noem dit "onmiddelike bevrediging" en dwelmslawe kan jou baie daarvan vertel.

Belangrike telefoonnommers word bo-aan elke blad vertoon omdat NA se hulplynnommers die nommer 1 rede is vir besoeke van mense wat nie NA-lede is nie.

Op die Vergaderingsblad word besoekers gegroet met 'n kaart van Suid-Afrika, wat die liggings van verskillende areas wys waar NA vergaderings gevind kan word, wat help om besoekers se soektog te vernou. Dis veral nuttig vir buitelandse besoekers, waarvan daar baie is a.g.v. Kaapse rehabilitasiesentrums se gewildheid onder Nederlandse en Britse gesondheidsorg-toeriste. Ander funksies sluit bestelvorms (uitgekontrakteer) en MP3's van vrywillige NA lede wat praat oor hulle ondervindinge.

Al ís Konrad verantwoordelik vir die webwerf-ontwerp en weeklikse voorkant-instandhouding, gebruik die kliënt hulle eie rugstelsel-programmeerder.

Gaan na www.na.org.za om die webwerf te sien.

 

 Webwerf-ontwerp vir Ad Hoc Projekte & Konstruksie
Volgende:

 

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Webwerf-ontwerp vir Ad Hoc Projekte & Konstruksie
Volgende:

Prys van rehabilitasie

Amper alle private rehabilitasie-sentrums in Suid-Afrika stel hulle pasiënte voor aan NA, maar meer en meer NA lede ontdek NA sonder om deur rehabs te gaan, veral omdat die koste* van private rehabilitasie bekostigbaar is vir mense slegs in die hoër-middel inkomstegroep, en daar is ongelukkig bitter min bevoegde staats-rehabilitasiesentrums.

NA is 'n gratis, langtermyn oplossing om verslawende gedrag te beheer en om terugval te voorkom, en dit word deur sy eie lede gelei.

*R120 000 oor 'n 6 maande tydperk

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo