Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > Medis

Webontwerp: Ortopedie verskaffer

Kliënt: Medis Medical

'n Webontwerp van ±2004.

Alhoewel Medis waarskynlik nie soseer staatmaak op soekenjins vir verwysings na hulle webtuiste nie – Medis verskaf aan dokters en hospitale – is 'n webteenwoordigheid deesdae noodsaaklik. Wanneer potensiële kliënte vir enige besigheid aanlyn soek en niks kry nie, verloor daardie besigheid aansienlik baie geloofwaardigheid.

Die tweede doel van hierdie webtuiste was om 'n lys van hulle produkte beskikbaar te hê, sowel as natuurlik hulle kontakbesonderhede.

Een van die voordele van aanlyn brosjures in vergelyking met gedrukte brosjures, is kostebesparing. Om 'n verandering te maak aan die webtuiste, kos so min as 'n half-uur van die webontwerper se tyd – vergelyk dit met die reuse drukkerskoste om 'n klomp brosjures weer te druk en aflewer na huidige of moontlike kliënte.

Daar's natuurlik ook die tyd-faktor. 'n Verandering kan binne 'n dag op die webtuiste verskyn, maar in druk kan dit dae of selfs weke neem wanneer mens in ag neem dat daar soms lang toue by drukkers is en dat die brosjure nog by kliënte afgelewer moet word.

Konrad wens net hy't nie daardie aaklige grys banier-hoof gebruik nie. Nawete...

Sien die tuisblad hier >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Webblad-ontwerp vir 'n um... seks-smeermiddel
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo