Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > AlternaFruit

Webtuiste-ontwerp: Vrugte-uitvoerder

Kliënt: AlternaFruit

Elrita Venter van AlternaFruit (eksotiese vrugte-uitvoerders) het reeds 'n korporatiewe identiteit en brosjure gehad, maar het 'n webontwerp nodig gehad wat so ná as moontlik aan die brosjure moes lyk.

AlternaFruit is verwant aan Riël Malan se Fruits Unlimited van Paarl, waarvoor Konrad ook 'n webontwerp geskep het.

As Konrad nou reg onthou, moes hy oneindig-lank al die gestileerde vrugte-illustrasies wat mens op elke blad sien, oorteken in vektorformaat (die kliënt het die oorspronklikes het verloor), tóé 'n ontwerp skep wat lyk of dit rég langs die brosjure pas. Elke blad het ook 'n ander kleurskema gehad. Die kliënt was baie tevrede met die resultaat – iets wat die oog vang – kleurvol, eenvoudig en nuwerwets.

Sien die webtuiste se ontwerp >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Web-ontwerp vir Narkotika Anoniem
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo