Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > SAIV

Korporatiewe web-ontwerp

Kliënt: Suid-Afrikaanse Instituut vir Waardeerders

SAIV – die vereniging vir professionele eiendomswaardeerders – het ons gevra om hulle verouderde webtuiste te herontwerp en herontwikkel. Soos ons dit verkies, het ons toe vir 'n eenvoudige ontwerp gegaan met heelwat witruimte.

Die rugstelsel-ontwikkeling (databasis, forum ens.) is soos gewoonlik uitgekontrakteer.

Ons het 'n belangrike les geleer met hierdie ene, soos mens maar met elke nuwe tipe projek leer: Wanneer mens vir 'n komitee ontwerpwerk doen, vra hulle vir slegs een skakelpersoon, andersins onderhandel mens met té veel mense, wat die hele proses té stadig kan laat geskied – selfs tot stilstand toe kan bring. As die projekleier moes Konrad homself vroeër laat geld het, so hierdie projek het hom vreeslik verleë laat voel. Elke nuwe taak het iewers 'n les wat wag om geleer te word.

Sien ons herontwerp hierso >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Webtuiste-ontwerp vir sanger Riël Malan
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo