Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes >Tabankulu

Web-ontwerp: Rehabilitasiesentrum

Kliënt: Tabankulu Verslawingsherstelsentrum

Tabankulu.co.za is* was 'n aanlyn brosjure vir Tabankulu Verslawingsherstelsentrum, 'n verlengde primêre sorg sentrum vir pasiënte wat ly aan verskeie verslawings, soos byvoorbeeld dwelmverslawing, eetversteurings, dobbelverslawing ens. Dit was in Kommetjie, Kaapstad geleë.

Té veel webontwerpers is geneig om te gaan vir spoggerige, skreeuende webtuistes, sonder om te besef dat dit gereeld besoekers afstoot, en dat dit goedkoop lyk.

Hierdie webontwerp het een van ons gunstelinge geword, met sy skoon witruimte en gladde, kalm knoppies. Geen fieterjasies nie, maar tóg pragtig. Die Zen gevoel, noem ons dit.

Kyk hier > 

* Hugh Robertson, eienaar van Tabankulu, is onverwags oorlede in 2010, en daarom moes Tabankulu ongelukkig sy deure sluit. Hugh het baie mense se lewens op 'n positiewe manier beïnvloed en word met 'n seer hart gemis. Daar is ander betroubare private rehabilitasiesentrums vir verslaafdes in Kaapstad, soos Stepping Stones en Kenilworth Place, beide met 'n lang geskiedenis van desperate mense help om hulle lewens terug te kry.

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Webtuiste-ontwerp vir Medis Medical ortopedie verspreider
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo