Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Rode webwerf-ontwerp-knoppie
Riakona webontwerp-knoppie
AlternaFruit webtuiste-ontwerp-knoppie
NA webontwerp-knoppie
Ad Hoc webontwerp-knoppie
SAIV webontwikkeling-knoppie
Riel webontwerp-knoppie
Tabankulu webtuiste-ontwerp-knoppie
Medis webontwerp-knoppie
Tatt2 webontwerp-knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Webtuistes > Riël Malan

Webontwerp vir Kaapse musikant

Kliënt: Riël Malan

Riël Malan is 'n sanger wat 'n loopbaan in rock as 'n stokperdjie buite sy hoogs-suksesvolle Paarlse vrugte-uitvoermaatskappy, Fruits Unlimited, beskou, maar nou het hy ook al 'n plate-kontrak. En hy bestuur steeds bedags sy maatskappy.

Sy webtuiste het daardie smart look – die agtergrond is pikswart met 'n minimalistiese, treffende voorgrond. Eenvoud is die sleutel.

Ons is ook verantwoordelik vir die sny en oorskakel van die musiek na so-klein-as-moontlik-maar-steeds-kwaliteit MP3's, asook vir die fotogallery se uitleg. Hierdie projek dateer uit die vroeë 2000's.

Ons het die tuisblad hier behou >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

Riel1Riel2Riel3
Riel4
Riel5
  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Webontwerp vir verslawings-herstelsentrum: Tabankulu extended care centre
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2019
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo