Finsolnet van Bellville is 'n informasiebestuur-maatskappy wat ons gevra het om hulle prospektus te ontwerp.
Ons het die genetwerkte aard van databasisse geïllustreer deur sfere te skep wat aanmekaar verbind is op 'n soortgelyke manier wat die Web is. Die kleure is lig en neutraal gehou om die rooi van die logo en hofies te beklemtoon.