Hierdie kliniek, geleë te Durbanville, Kaapstad, bestaan uit verskeie genesingsvakgebiede onder een dak. Hierdie vakgebiede wissel van Westerse geneeskunde na sielkunde na selfs homeopatie, om 'n holistiese benadering tot gesondheid te vorm.
Die groen-blou kleur en kurwes is gebruik om 'n natuurlike, holistiese gevoel te beklemtoon.
Die logo stel die finale staat van ontwikkeling voor – die skoenlapper. Meer oor hulle logo-ontwerp hier >