Le Roux Viljoen van Medis Medical het hierdie soortgelyke maatskappy gestig. Ortopedie het 'n liefde geword vir hom nadat sy ma aan die effekte van diabetes gelei het. Ons het hierdie advertensie rondom 2005 ontwerp.
OP Africa het ook 'n amptelike Össur verspreider geword, wat hulle heelwat erkenning gegee het.