Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   


Godfather karikatuur knoppie
Heineken Man karikatuur knoppie
Manga Feetjie karikatuur knoppie
Konferensiesprekers- & groepskarikatuur knoppie
Mboweni / Erwin karikatuur knoppie
Tutu karikatuur knoppie
Pépe karikatuur knoppie
Madiba karikatuur knoppie
Dingdong meisie karikatuur knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Karikature > Mandela

Karikatuur: Opleiding: "Mandela"

Kliënt: Louw Redelinghuys vir Sea Harvest

Vir hierdie vinnige karikatuur vir 'n opleidingsprogram vir werkers, moes ons integriteit uitbeeld as 'n waarde wat die maatskappy aan sy werkers wou oordra. Sommige van die werkers is ongeletterd.

Mens kon sekerlik nie aan 'n beter ikoon dink as Madiba nie – die mees geliefde gesig in Suid-Afrika. Hy's natuurlik bekend as 'n politikus met integriteit – 'n humanitêre aktivis gelykstaande aan Mahatma Gandhi. Nelson Mandela het selfs al openbare verklarings gemaak wat sy eie party se beleide skerp teengestaan het wanneer hy geglo het dat dié beleide of besluite moreel verkeerd was. Hy het ook alle rasse in ons land bymekaargebring – 'n prestasie wat voorheen onmoontlik geag is deur baie mense in ons land.

Meer voorbeelde van spotprente vir opvoedingsprogramme kan in die Spotprente-gedeelte gevind word:

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk...  

   Toevallige karikatuur: Dingdong girl
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo