Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   


Godfather karikatuur knoppie
Heineken Man karikatuur knoppie
Manga Feetjie karikatuur knoppie
Konferensiesprekers- & groepskarikatuur knoppie
Mboweni / Erwin karikatuur knoppie
Tutu karikatuur knoppie
Pépe karikatuur knoppie
Madiba karikatuur knoppie
Dingdong meisie karikatuur knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Karikature > Tutu

Karikatuur: Aartsbiskop Tutu

Persoonlik

Iets wat Konrad in sy vroeë dae as karikaturis gedoen het.

Suid-Afrika se Aartsbiskop Desmond Tutu het maar net een van daardie gesigte wat 'n plesier is vir 'n spotprentkunstenaar om te teken. Hoe meer uitdrukking die gesig het, hoe meer het mens om mee te speel.

Tutu het 'n belangrike en opbouende rol in politiek gespeel, en word oor die algemeen gesien as een van daardie rare spesies in die politiek – die goeie ou. 'Slegte ouens' is gewoonlik egter 'n beter bron, want mens kan rêrig lelik raak met wat mens wil sê!

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk...  

   Karikatuur as verjaardaggeskenk: Pépe
Volgende:

Let wel: Konrad teken nie karikature in lewende lywe nie. Ons kry soms navrae oor lewende karikatuurwerk, veral vir troues. As jy weet van iemand wat so iets doen, kontak ons asb. by

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo