Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   


Godfather karikatuur knoppie
Heineken Man karikatuur knoppie
Manga Feetjie karikatuur knoppie
Konferensiesprekers- & groepskarikatuur knoppie
Mboweni / Erwin karikatuur knoppie
Tutu karikatuur knoppie
Pépe karikatuur knoppie
Madiba karikatuur knoppie
Dingdong meisie karikatuur knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Karikature > Pepe

Karikatuur: Pépe dos Santos

Kliënt: Belim dos Santos

Oorspronklike foto van Pepe dos Santos

Belim dos Santos het Konrad gevra om 'n karikatuur van sy broer, Pépe, as 'n 40ste verjaardag-geskenk te teken. Dit moes ál Pépe se liefdes insluit, soos byvoorbeeld sy hond, die Portugese sokkerspan, sy persoonlike, luukse Mercedes-vloot en sy loopbaan in eiendoms-ontwikkelings aan die Atlantiese kus verkoop. Die bord (sien vergroting) se opskrif – "BUY NOW, pay more later" – was Belim se idee.

Let wel: Konrad teken nie karikature in lewende lywe nie. Ons kry soms navrae oor lewende karikatuurwerk, veral vir troues. As jy weet van iemand wat so iets doen, kontak ons asb. by

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS

  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Karikatuur van Mandela vir opleidingsprogram
Volgende:

Arbitrêre wenk vir vryskut-kunstenaars:

Swendelaars: Meeste van ons leer maar op die moeilike manier dat ons geld vooruit moet hef, of ten minste 'n 50% deposito moet vra. Ongelukkig is dit maar al te gereeld dat ons kliënte teëkom wat ons vertroue breek. Gelukkig is dit 'n klein minderheid.

Konrad en sommige van sy kollegas het besef dat hierdie bedrieërs gewoonlik graag hulle geld af-show, so wees maar versigtig met diegene wat luukse motors bestuur, veral Mercedesse en SNV's (groot verskoning aan die meerderheid van dié wat 'n smaak vir die luukse het, maar wat onskuldig is ;-)

Deesdae dring Konrad ook aan op bewys van identiteit of maatskappynommer.

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo