ARG Design (argitekte en stadsbeplanners) wou 'n logo en brosjure hê wat die gevoel van hulle Lynedoch Eko-oord projek buite Stellenbosch sou weergee: Volhoubaarheid, innovering en kostedoeltreffendheid.
Ons het na beide die Suid-Afrikaanse en oorseese markte gemik. Die logo-ontwerp sê "groen" sowel as "professioneel".
István Gosztola moet krediet neem (wat nou sy eie ateljee, IG Architects het), vit sy inset oor die logo-ontwerp.