Hierdie Kaapse verskaffers van ingenieursvoorrade het ons genader toe hulle 'n logo, briefhoof en visitekaartjie nodig gehad het vir hulle nuwe onderneming.
Strive wou 'n gevoel van voorsprong en rigting hê vir hulle logo, só toe dink ons aan pyle binne 'n vierkant, gestileer vir beide die plaaslike en Europese markte. Die sans-serif lettertipe en sterk maar skoon grafiese elemente is tipies van die Europese kontinent en lyk sommer ook bereikbaar en professioneel vir ons plaaslike mark.
Klik hier om die volledige Strive korporatiewe identiteit te sien.
Kontak Konrad by
of by 082 44 66 526 tydens werksure.