"Welcome to the Martin Tudhope Show!" deur Sarah Britten het 'n silwer prys vir Jeugliteratuur gewen vir haar storie van 'n slim middelklas tiener wat grootword in 'n huisgesin van vroue, en wat verlief is op 'n ryk meisie saam met wie hy skoolgaan. Baie van die snaakse situasies sal maklik geïdentifiseer kan word met lesers se eie ondervindinge.