Nee, Konrad het darem nie in 'n lykshuis gesit en kadawers teken nie. The kliënt, Medis Medical, wat spesialiseer in die verspreiding van ortopedie, het hom 'n boek oor anatomie geleen as verwysing. Sketse was nog altyd Konrad se sterk punt gewees, maar hy kry amper nooit kans om dit vir professionele gebruik te doen nie.