Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Feetjie-illustrasie knoppie
Olie Tydbom illustrasie knoppie
Hanna Hoekom illustrasie knoppie
Troukaartjie-illustrasie
Ryk illustrasie knoppie
Why't Burp  illustrasie knoppie
Skok illustrasie knoppie
Waterbearer illustrasie knoppie
Kenridge Mediese Sentrum brosjure illustrasie knoppie
Martin Tudhope illustrasie knoppie
Journeys in Self-Reflection illustrasie knoppie
Paarl Wijnbouers geïllustreerde padkaart knoppie
Royce skets knopie
"Online" nuusartikels illustrasies knoppie
Karoo illustrasie knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Illustrasies > Skok

Redaksionele illustrasie: Skok

Kliënt: Rode & Genote Eiendomsekonome

Hierdie illustrasie is vir 'n uitgawe van eiendomsnavorsings-publikasie Rode's Report on the SA Property Market geskep.

Toe Konrad besig was om hierdie aanlyn portefeulje saam te stel, besef hy skielik wat hom geïnspireer het om hierdie illustrasie te teken: Terminator 2! Komaan, gee toe - jy's mal daaroor gewees, nê? OK goed, seker net as jy 'n man is – dit was 'n tipiese Hollywood skop-skiet-en-donner film met pretensieuse stemopnames en 'n werklike robot (Arnie) wat 'n robot gespeel het, maar die spesiale effekte was skitterend – ek meen, daar was 'n vreesaanjaende kwiksilwer robot!

In elkgeval, die toneel aan die begin van die film waar die Governator vanuit die toekoms uit verskyn in die hede, en mens sien al daardie weerligstrale tussen die vragmotors, wel dís waaraan Konrad gedink het. Sien hoe die gebou heelvoor lyk asof dit verdraai word a.g.v. van die verhitte lug?

Dit was Konrad se eerste en sovêr laaste poging met 'n Wacom tablet - daardie digitale penne waarmee mens op 'n plastiekblad teken. Dis vrek moeilik om te beheer, maar in hierdie geval was dit juis perfek. Die bewerige effek was presies wat wat hy wou hê. Miskien sal hy eendag weer die tablet probeer. (Diep stem) "AIL BIE BAK..."*

* Arnie se manier van sê: "I'll be back..."

"Come with me if you want to live" >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Boekomslag-illustrasie:
"The Waterbearer"
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo