Meer-Oor-Ons-knoppie  Tuisblad-knoppie    
Konrad Rode se logo English | Afrikaans
   

Feetjie-illustrasie knoppie
Olie Tydbom illustrasie knoppie
Hanna Hoekom illustrasie knoppie
Troukaartjie-illustrasie
Ryk illustrasie knoppie
Why't Burp  illustrasie knoppie
Skok illustrasie knoppie
Waterbearer illustrasie knoppie
Kenridge Mediese Sentrum brosjure illustrasie knoppie
Martin Tudhope illustrasie knoppie
Journeys in Self-Reflection illustrasie knoppie
Paarl Wijnbouers geïllustreerde padkaart knoppie
Royce skets knopie
"Online" nuusartikels illustrasies knoppie
Karoo illustrasie knoppie

Korporatiewe-identiteitsontwerp-knoppieBrosjure-ontwerp-knoppieAdvertensie-ontwerp-knoppieE-pos-ontwerp-knoppieWeb-ontwerp-knoppie
Illustrasies-knoppieKarikature-knoppieSpotprente-knoppieAnder Uitbeeldings-knoppie

Jy's hier: Tuis > Illustrasies > Why't Burp

Illustrasie vir toneelspel: "Why't Burp"

Kliënt: Chris Vorster, actor

Hierdie plakkaat is vir (nou TV-akteur) Chris Vorster se satiriese toneelspel "Why't Burp" van 1998 ontwerp en geïllustreer. Die onderskrif lees "'n Afrikaanse Western" – dit was 'n send-up van die legende van of Wyatt Erp, à la Suid-Afrika.

Konrad het die job deur SmartArt gekry, 'n klein ontwerpateljee in Bellville. Terloops, Chris en Konrad het saam agter die Boereworsgordyn grootgeword, soos sommige suidelike voorstede-tipes daarna verwys.

Die styl was naïef, kru en spotprenterig, tóé gewild met rebelse jong Afrikaners soos Konrad – 'n styl wat deur kunstenaars soos Conrad Botes in Bitterkomix gewild gemaak is (Conrad en Konrad het óók saam grootgeword).

Die plakkaat was só gewild op die Durban-skof (van alle plekke) van die toer, dat alle plakkate gesteel is kort nadat hulle op die strate verskyn het. Komplimente kan nie beter as dít nie! Natuurlik was Chris nog altyd grootbek, so ons is nie 100% seker of dit waar is nie ;-)

Let wel dat, om geld te bespaar, die plakkaat in 3 van die 4 standaard drukkleure ontwerp en gedruk is – magenta, geel en swart, m.a.w. ons het siaan opgeoffer. Dit was egter 'n uitsonderlike geval, want meeste drukkers sou dieselfde prys vra as volkleur. Dis ongelooflik wat mens kan doen met beperkte kleur, en in hierdie geval het dit die warm, sepia kleur wat mens met cowboy flicks assosieer, goed gepas.

Volledige illustrasie hier >

Kry 'n gratis kwotasie
  Kontak Konrad by of by 082 44 66 526 tydens werksure.

E-pos hierdie blad

Gaan na ons nuwe webtuistes:
Spotprentkunstenaar en karikaturis >
Logo & grafiese ontwerper >

LOGO'S ENS. | BROSJURES | ADVERTENSIES |E-POS | WEBTUISTES
ILLUSTRASIES | KARIKATURE | SPOTPRENTE | ANDER UITBEELDINGS


  banier: Spesiale aanbod! 15% Afslag slegs vir nuwe kliënte! Maar gou spring – vóór hierdie aanbod verstryk... Vergrootglas-ikoon: Vergroot

   Illustrasie vir navorsings-publikasie: "Skok"
Volgende:

Boontoe

© Konrad Rode 1998–2024
Kaapstad, Bellville en Durbanville, Suid-Afrika

Konrad Rode se logo